Werknemer na entrepreneur, wat nou? / Formal employment to entrepreneur, what now?
Terwyl baie mense die oprig van ‘n eie besigheid oorweeg, weet nie almal waar om te begin nie. Nicci Stewart van The Why Effect is in die ateljee, en gesels ons oor die basiese beginsels. Dinge soos, hoe registreer jy jou besigheid, belangrike oorwegings vir ‘n besigheidsmodel, finansiering, en hoe om jou eerste kliënt te kry.
While many people consider setting up their own business, not everyone knows where to start. Nicci Stewart from The Why Effect is in the studio, to talk about the basics. Things like, how to register your business, important considerations for a business model, financing, and how to get your first client.
- Creative economy
Share on:
Tagged Creative economy